kwêvoël
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kwêvoël | kwêvoëls |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kwêvoëltjie | kwêvoëltjies |
- kwê•voël
- (voëls)
Corythaixoides concolor, 'n asgrys loerie met 'n lang stert en los gepunte kuif.
- Die kwêvoël is 'n standvoël wat voorkom in die Noordwes, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, Zimbabwe, noord en oos Botswana, noorde van Namibië en Mosambiek.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwêvoël.