Gaan na inhoud

kweekhuisgas

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kweekhuisgas    kweekhuisgasse  
   
(lêer)
kweek•huis•gas
Gasse in die Aarde (en ander planete) se atmosfeer wat tot die kweekhuiseffek bydra.
Die vernaamste kweekhuisgasse in die Aarde se atmosfeer is waterdamp, koolstofdioksied, metaan, laggas en osoon.

    Vertalings

  Vertalings:    kweekhuisgas
Duits: Treibhausgas(de)
Engels: greenhouse gas(en)
Nederlands: broeikasgas(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kweekhuisgas.