lande
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| land | lande |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| landjie | landjies |
-
(lêer)
- lan•de
- Meervoud van land; meer as een land (staatkundige lande of landerye).
- Byna al die internasionaal-erkende lande is lede van die Verenigde Nasies.
- Die lande is geploeg en gereed om gesaai te word.
| Vertalings: lande | |||
|---|---|---|---|