leenvertaling
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leenvertaling | leenvertalings |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| leenvertalinkie | leenvertalinkies |
- leen•ver•ta•ling
- (taalkunde) 'n Woord wat ontstaan het deur die dele van 'n samestelling in 'n ander taal te vertaal.
- Die woord piesangrepubliek is 'n leenvertaling van die Engelse samestelling banana republic.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|