piesangrepubliek
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| piesangrepubliek | piesangrepublieke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| piesangrepubliekie | piesangrepubliekies |
- Samestelling van piesang en republiek en 'n leenvertaling vanaf die Engelse banana republic. Verwys na diktatorskappe gedurende die 20ste eeu wat in Suid-Amerika gevestig is om die belange van spesifieke maatskappye te beskerm.
-
(lêer)
- pie•sang•re•pu•bliek
- 'n Land met 'n korrupte, diktatoriese regering, waarin die regering slegs daarop fokus om 'n klein uitverkore groep te verryk.
- Is die land besig om in 'n soort piesangrepubliek te verander?
| Vertalings: piesangrepubliek | |||
|---|---|---|---|