leier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| leier | leiers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| leiertjie | leiertjies |
-
(lêer)
- lei•er
- Iemand wat lei of bestuur.
- 'n Persoon of span wat voorloop in 'n kompetisie of wedstryd.
- Elke groep het 'n sterk leier nodig wat die regte besluite op die regte tyd kan neem.
- Die leier in die Tour de France konsolideer sy leidende posisie deur nog 'n skof te wen.
| Vertalings: leier | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor leier.