lei
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lei |
| Verlede Tyd | ek | het gelei |
- Rigting gee; weg aanwys; iets/iemand in 'n bepaalde rigting laat beweeg.
- Deurbring; manier hoe jy jou lewe leef.
- Bestuur; in beheer van iets wees.
- Iets tot gevolg hê.
- Met water natmaak (natlei).
- Hy lei die skape na die water.
- Ons lei 'n rustige lewe.
- Die dominee lei sy gemeente.
- 'n Swak ekonomie lei tot werkloosheid.
- Sy lei die akkers met voorwater nat.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lei | leie |
- Leisteen; donkergrys, laagvormige plat klip.
- Skryfplaat van leisteen gemaak.
- 2. Mens kan met 'n griffel op lei skryf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lei.