lemoene
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lemoen | lemoene |
Uitspraak
- IPA: [ləˈmunə]
Met Arabiese letters
- لِمُونِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (vrugte) Meervoud van lemoen; meer as een lemoen.
- Citrus sinensis
Vertalings
Vertalings: lemoene | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lemoene.