librasie
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| librasie | librasies |
- li•bra•sie
- (sterrekunde) 'n Skommelbeweging waarby 'n hemelliggaam effens om sy as draai en weer terugbeweeg
- (chemie) 'n Vibrasionele vryheidsgraad waarby 'n atoom of atoomgroep 'n beweging soos 1) uitvoer
- Danksy die Maan se librasie kan effens meer as 50% van die maan se oppervlak vanaf die aarde waargeneem word.
- Librasies kan in infrarooispektroskopie waargeneem word, maar hulle het baie lae frekwensies.
| Vertalings: sterrekunde | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: chemie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor librasie.