lid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lid | lede |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lidjie | lidjies |
- Iemand wat aan 'n groep, vereniging, organisasie of sekte behoort; lidmaat.
- (anatomie) beweegbare deel van die dierlike liggaam; ledemaat (soos 'n arm of 'n been).
- Jan is 'n lid van die kerkraad.
- Sannie is so moeg, sy kan nie 'n lid verroer nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|