lidmaat
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lidmaat | lidmate |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
lidmaatjie | lidmaatjies |
Etimologie
Woordafbreking
- lid•maat
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Iemand wat aan 'n organisasie behoort (veral 'n kerk).
Voorbeeldsinne
- Piet is 'n lidmaat van ons kerk.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | lidmaat m/v/o | ledematen |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈlɪd.mat]
-
(lêer)
Woordafbreking
- lid•maat
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Deel van die liggaam; vinger, arm ensomeer
Eienskappe
- In hierdie oorspronklike betekenis is die enkelvoud lidmaat verouderd en vervang deur ledemaat wat uit die meervoud teruggevorm is.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | lidmaat m/v/o | lidmaten |
Verkleinwoord | lidmaatje | lidmaatjes |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Lidmaat 'n Lid van die kerk, deel van die liggaam van die bruid van Christus.
Eienskappe
- In hierdie betekenis: het die woord sy oorspronklike meervoud lidmaten behou.