hare
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| haar | hare |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| haartjie | haartjies |
- Meervoud van ☞ haar.
| Vertalings: hare | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | |||||
|---|---|---|---|---|---|
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon manlik |
3. persoon vroulik |
3. persoon onsydig |
| my | jou | u | sy | haar | dit se |
| myne | joune | u s'n | syne | hare | dit s'n |
| Meervoud | |||||
| 1. persoon | 2. persoon vertroulik |
2. persoon beleef |
3. persoon | ||
| ons | julle, jul | u | hulle, hul | ||
| ons s'n, onse | julle s'n | u s'n | hulle s'n | ||
- Dui aan dat iets aan 'n vroulike persoon behoort.
- Besitlike voornaamwoord van die derde persoon, vroulik.
- Is dit kopie nou syne of is dit hare?
| Vertalings: hare | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | hare | hares |
- Haas (dier)