lug
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lug | lugte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| luggie | luggies |
- Die mengsel van gasse in die atmosfeer wat mens inasem.
- Die ruimte bokant die grond; hemel; uitspansel.
- Die meervoud lugte word hoofsaaklik in digterlike konteks aangetref.
- Die verbranding van steenkool, olie en petrol dra tot veel van die besoedeling in die lug by.
- 'n Voël vlieg deur die lug.
| Vertalings: lug | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | lug |
| Verlede Tyd | ek | het gelug |
- Uiting gee aan; aan die lug blootstel.
- Hy lug sy mening.
| Vertalings: lug | |||
|---|---|---|---|