lugkoepel
Voorkoms
- lug∙koe∙pel
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
lugkoepel | lugkoepels |
- (duik) 'n Gedeelte van 'n grot waar lug of ander gas aan die bokant van die grot vasgedruk word. [1]
- (duik) Boonste deel van 'n natklok wat asemhalingsgas oor 'n vrye oppervlak hou waarin die duikers hul koppe kan lig.[1]
Vertalings: lugkoepel | |||
---|---|---|---|
- ↑ 1,0 1,1 Sien Pbsouthwood