duik
Voorkoms



| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| duik | duike |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| duikie | duikies |
- duik
- Handeling om met die kop na benede deur lug of water te beweeg.
- Blitsig met uitgestrekte arms deur die lug trek om iets te vang, iemand grond toe te dwing of onder iets (soos water) in te beweeg.
- Vervorming van 'n oppervlak wat 'n holte laat; merk of laagte waar gestamp is.
- Die simptome van borrelsiekte word soms eers 'n ruk na die duik waargeneem.
- Die rugbyspeler voer 'n skitterende duik uit.
- Die motor se modderskerm het 'n duik in.
| Vertalings: 1. Handeling om met die kop na benede deur lug of water te beweeg. | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. Holte in opppervlak | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | duik |
| Verlede Tyd | ek | het geduik |
- Met jou kop na benede deur lug of water beweeg.
- Blitsig met uitgestrekte arms deur die lug trek.
- Vervorming van 'n oppervlak wat 'n holte laat.
- Ons gaan die naweek duik, kom jy saam?
- 'n Rugbyspeler kan sy opponent duik of op die bal duik om 'n drie te druk.
- Moenie die blik duik nie.
| Vertalings: 1. Na benede beweeg | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 3. 'n Oppervlak vervorm | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor duik.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | duik m | duiken |
| Verkleinwoord | duikje | duikjes |
- Hulp:IPA: [dœy̯k]
-
(lêer)
- Duik; met jou kop na benede beweeg
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van duiken
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van duiken
- gebiedende wys van duiken
- 1.: Ik duik.
- 2.: Duik je?
- 3.: Duik!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands