Gaan na inhoud

lugpyp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  lugpyp     lugpype  
lug•pyp
(anatomie) Die pyp wat die longe met die keel verbind (Latyn: tragea).
Wanneer kos ingesluk word, beweeg die kleintongetjie (epiglottis) agtertoe om die larinks te bedek, dit voorkom dat voedsel die lugpyp binnegaan.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: trachea(en)
Frans: trachée(fr) v
Nederlands: luchtpijp(nl)
Xhosa: uqhoqhoqho