Gaan na inhoud

ly

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ly  
Verlede Tyd  ek  het gely    
Teenwoordige deelwoord lydende   
Verlede deelwoord gelyde   
Swaarkry of pyn ervaar; smart en ellende ondergaan.
Die vrou ly aan slapelose nagte.
Die man ly aan kanker.

    Homofone

lei

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: suffer(en)
Nederlands: lijden(nl)
Pools: cierpieć(pl)
Loef en ly
Enkelvoud Meervoud
  ly     
(skeepvaart) die kant van 'n seilskip wat weg van die wind gekeer is
[...] ek word
nie ingeslak in sand nie, ek kan
op my minste nog
van ly na loef laveer.[1]

    Antonieme

Loef
Verlyer

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: lee(en)
Nederlands: lij(nl) v/m