Gaan na inhoud

lynsaad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Lynsaad
lyn + saad
Enkelvoud Meervoud
  lynsaad    lynsade    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lynsaadjie     lysaadjies  
Die saad van vlas.
Lynsaad word teenwoordig dikwels 'vlassaad' genoem en vanweë sy hoë gehalte omega-3-vetsure geëet.