vlas
Voorkoms

Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vlas | - |
- Sedert 821-823 in Oudnederlands as flas in die toponiem Flaswwuereda opgeteken. Van Proto-Germaans *flahsa-. Die verdere herkoms is onseker.[1]
- (plante),
Linum usitatissimum 'n Plantgewas waarvan die vesels verwerk word om linne te maak terwyl lynolie uit die lynsaad gepers word.
- Vlas is gekweek omdat dit gebruik is vir die vervaardiging van linne. [2]
Vertalings: vlas | |||
---|---|---|---|