Gaan na inhoud

maandstonde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  maandstonde     maandstondes  
maand•ston•de
(medies) Maandelikse bloeding wat deur die baarmoeder afgeskei word.
Daar is gevind dat maandstonde op 'n vroeë leeftyd en menopouse op 'n latere leeftyd die risiko vir borskanker by vroue verhoog.

    Sinonieme

menstruasie

    Vertalings

  Vertalings:    maandstonde
Engels: menstruation(en)
Nederlands: maandstonde(nl)