menstruasie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| menstruasie | menstruasies |
- men•stru•a•sie
- (medies) Maandelikse bloeding wat deur die baarmoeder afgeskei word.
- Daar is gevind dat menstruasie op 'n vroeë leeftyd en menopouse op 'n latere leeftyd die risiko vir borskanker by vroue verhoog.
| Vertalings: menstruasie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor menstruasie.