magsverheffing
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
magsverheffing | magsverheffings |
- mags•ver•hef•fing
- (wiskunde) Bewerking waardeur 'n getal tot 'n sekere mag verhef word.
- In wiskunde is 'n eksponent die aantal kere wat die grondtal in 'n magsverheffing met homself vermenigvuldig word om die resultaat te verkry. Voorbeeld: 3² = 3 × 3 = 9
Vertalings: magsverheffing | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor magsverheffing.