mampoer
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mampoer | mampoere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mampoertjie | mampoertjies |
- mam•poer
- 'n Brandewyn, wat uniek is aan Suid-Afrika en hier veral in die historiese provinsie Transvaal gestook word.
- 'n Aantal plase in die Groot Maricodistrik stook nog steeds hul eie mampoer van vrugte soos appelkose, kersies, lemoene, pruime, pere, vye en geelperskes.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mampoer.