Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
'n Glas brandewyn.
-
- bran•de•wyn
- 'n Soort sterke drank; gedistilleerde wyn wat gewoonlik 40–60% etielalkohol per volume bevat.
- Brandewyn is suiwer in die sin dat geen preserveermiddels bygevoeg word nie.
- «Brandewyn het geen brieke nie.»
- Sommige mense verloor selfbeheersing as hulle sterk drank drink.
- «Brandewyn raas as dit uit die vat kom.»
- Besope mense is gewoonlik luidrugtig.
- mampoer
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor brandewyn.