mandjie
Jump to navigation
Jump to search
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mandjie | mandjies |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
mandjietjie | mandjietjies |
Woordafbreking
- mand•jie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (gereedskap) 'n Houer van gevlegte riet, gras of draad wat van 'n handvatsel voorsien is.
Voorbeeldsinne
- Sy het die kos vir die piekniek in 'n mandjie gepak.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|