Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
- ma•te•ri•aal
- (materiaalkunde) 'n Natuurlike of kunsmatig geproduseerde stof wat bestem is om verwerk te word tot bruikbare produkte.
- Die lap waarvan klere, beddegoed en gordyne gemaak is.
- Alles wat mens vir 'n bepaald doel nodig het; benodigdhede.
- Van watse materiaal is die brug gemaak?
- Die pajamas is van sysagte materiaal gemaak.
- Het sy die materiaal om jou taak te maak.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor materiaal.