Gaan na inhoud

menslik

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   menslik    menslike       
Vergrotend   mensliker     
Oortreffend   menslikste  
men•lik
  1. Soos die mens; eie aan die mens.
  2. Goed vir die medemens; vol liefde en nie naar of wreed nie.
  1. Om kwaad te word is menslik.
  2. As hulle menslik opgetree het, sou daar nie soveel mense gesterf het nie.

    Vertalings

  Vertalings:   1. Soos die mens.
Engels: human(en)
Nederlands: menslik(nl)
  Vertalings:   2. Goed vir die medemens.
Engels: humane(en)
Nederlands: menslik(nl)