mierleeu
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| mierleeu | mierleeus |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| mierleeutjie | mierleeutjies |
-
(lêer)
- mier•leeu
- (insekte)
Myrmeleon formicarius, 'n insek uit die familie
Myrmeleontidae.
- Die mierleeu is bekend vir die tregtervormige gaatjies, tot 50 mm in deursnee en diepte, wat hulle in hul larwe-stadium grawe om miere mee te vang.
| Vertalings: mierleeu | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mierleeu.