Gaan na inhoud

mikromol

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  mikromol      
mi•kro•mol
(chemie) Eenmiljoenste van 'n mol; 10-6 mol = 6.022140857 × 1017 deeltjies. (μmol).
Die oplossing is gevriesdroog en die opbrengs van die peptied was 72 mikromol.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: micromole(en)
Nederlands: micromol(nl)