minister
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| minister | ministers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ministertjie | ministertjies |
- Van die Latynse 'minister', (dienaar).
- mi•nis•ter
- 'n Politikus wat as hoof van 'n departement of afdeling van 'n regering dien.
- Die regering van 'n land is gewoonlik die gesamentlike verantwoordelikheid van die president of eerste minister, en 'n groep ministers wat saam die kabinet vorm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor minister.