Gaan na inhoud

moedswillig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   moedswillig    moedswillige    moedswilligs    
Vergrotend   moedswilliger     
Oortreffend   moedswilligste  
moeds•wil•lig
Kwaadwillig; met bose opset; iets opsetlik anders doen as wat van jou verwag word.
Moedswillige vandalisme kan daartoe lei dat jy geblokkeer word.

    Sinonieme

aspris

    Vertalings

  Vertalings:    moedswillig
Engels: deliberate, intentional(en); mischievous(en); wilful(en)
Nederlands: moedwillig(nl)
Bywoord
moedwillig
Op 'n moedswillige manier; met opset.
Die vrugtebome op sy erf is moedswillig deur inwoners op die dorp beskadig.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: deliberately(en)
Frans: exprès(fr)
Nederlands: moedwillig(nl), met opzet