moeg
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | moeg | moeë | ||
| Vergrotend | moeër | |||
| Oortreffend | moegste | |||
-
(lêer)
- Afgemat; vermoeid; nie krag om aan te gaan nie.
- Nie meer lus vir iets nie.
- Die mynwerker is moeg gewerk, die sweet drup van hom af.
- Ek is moeg vir jou alewige klaery.
- Moeg gebore (baie lui).
- Moeg geploeg (moeg van sukkel).
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|