moerasvy
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| moerasvy | moerasvye |
- moe•ras•vy
- (plantkunde)
Ficus trichopoda, 'n struik of boom wat in die kus- en moeraswoude van die noordelike KwaZulu-Natal groei, waar dit soms op steltwortels staan wat uit die hooftakke groei.
- Die moerasvy se blare is groot (15 x 12 cm) en helder blinkgroen met byna wit are.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor moerasvy.