Gaan na inhoud

monoteïs

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  monoteïs     monoteïste  
Van die Griekse μόνος mónos, "alleen" en θεός theós, "God".
mono•teïs
Iemand wat in die bestaan van net een God glo.
Monoteïste het die godsdienstige of wysgerige siening dat daar slegs een ware en alomvattende God is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: monotheist(en)