munisipaliteit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| munisipaliteit | munisipaliteite |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| munisipaliteitjie | munisipaliteitjies |
- mu•ni•si•pa•li•teit
- 'n Groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word.
- Munisipaliteite vorm in meeste lande die onderste laag van die politieke bestuurstruktuur.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor munisipaliteit.