gemeente
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gemeente | gemeentes |
- Groep gelowiges wat aan dieselfde kerk behoort.
- Ledemate onder 'n kerkraad.
- Die gemeente gaan deur 'n tyd van beproewing.
- Die kerksaal word deur die gemeente befonds.
| Vertalings: gemeente | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor gemeente.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | gemeente v | gemeenten gemeentes |
| Verkleinwoord | gemeentetje | gemeentetjes |
- Hulp:IPA: [ɣə.ˈmen.tə]
-
(lêer)
- ge•meen•te
- (religie) Gemeente; groep gelowiges
- (politiek) Munisipaliteit
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 8
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 8
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Religie in Nederlands
- Politiek in Nederlands