Gaan na inhoud

museum

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Uitstallings in die Transvaal Museum.
Enkelvoud Meervoud
  museum    museums, musea    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  museumpie, museumkie     museumpies, museumkies  
   
(lêer)
mu•se•um
'n Instelling of gebou waar besondere voorwerpe versamel, gestoor en bestudeer word en wat dikwels deur besoekers besigtig kan word.
'n Museum kan oor verskillende temas handel, soos Natuurlike Geskiedenis, Geologie, Wetenskap, skilderye of beeldhouwerke.

    Hiponieme

kunsmuseum, ooplugmuseum

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: museum(en)
Nederlands: museum(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor museum.