muurbal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| muurbal | — |
- muur•bal
- (sport) 'n Raketsport wat deur twee deelnemers in 'n geslote ruimte gespeel word.
- Tydens die speel van muurbal word 'n klein rubberballetjie met 'n raket teen die voorste muur geslaan.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor muurbal.