na-aper
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
na-aper | na-apers |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
na-apertjie | na-apertjies |
Woordafbreking
- na-aper
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Iemand wat iemand anders nadoen; persoon wat na-aap.
Voorbeeldsinne
- Moenie 'n na-aper wees nie, doen eerder jou eie ding.
Vertalings
Vertalings: na-aper | |||
---|---|---|---|