naby

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   naby     nabye      

Woordafbreking

na•by

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

In die onmiddellike omgewing; nie ver nie; net 'n klein entjie weg.

    Voorbeeldsinne

Potsdam, naby Berlyn.

    Vertalings

  Vertalings:    naby
Engels: near(en), close(en)
Nederlands: nabij(nl)