Gaan na inhoud

naguil

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  naguil    naguile    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  naguiltjie     naguiltjies  
   
(lêer)
nag•uil
Persoon wat neiging is om tot laat in die aand wakker te bly; 'n aandmens.
Die teenoorgestelde van ’n naguil is ’n vroegopstaner, wie geneig is om teen ’n sekere tyd, wat gewoonlik as ‘vroeg’ bestempel word, te gaan slaap, sowel as om vroeg uit die vere te wees.

    Sinonieme

nagloper
nagwolf

    Vertalings

  Vertalings:    naguil
Engels: night owl(en)
Nederlands: nachtbraker(nl), avondmens(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor naguil.