natuurlike getal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  natuurlike getal     natuurlike getalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  natuurlike getalletjie     natuurlike getalletjies  

Woordafbreking

na•tuur•li•ke ge•tal

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(wiskunde) 'n Positiewe heelgetal insluitend nul (0, 1, 2, 3, 4, …).

    Voorbeeldsinne

Natuurlike getalle het twee hoofgebruike: om mee te tel ("daar is 3 mense in die motor"), of om orde aan te dui ("die 3de stel hakies").

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: natural number(en)
Nederlands: natuurlijk getal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor natuurlike getal.