natuurlike getal
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| natuurlike getal | natuurlike getalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| natuurlike getalletjie | natuurlike getalletjies |
- na•tuur•li•ke ge•tal
- (wiskunde) 'n Positiewe heelgetal insluitend nul (0, 1, 2, 3, 4, …).
- Natuurlike getalle het twee hoofgebruike: om mee te tel ("daar is 3 mense in die motor"), of om orde aan te dui ("die 3de stel hakies").
- In Suid-Afrikaanse skole word die getal nul nie ingesluit nie. Sien ook: telgetal.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor natuurlike getal.