nedersettings
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nedersetting | nedersettings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
nedersettingkie | nedersettingkies |
- ne•der•set•tings
- Meervoud van nedersetting; meer as een nedersetting.
- Nedersettings ontstaan gewoonlik op plekke waar voldoende hulpbronne soos vars water en voedsel beskikbaar is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|