nedersetting
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nedersetting | nedersettings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
nedersettinkie | nedersettinkies |
Woordafbreking
- ne•der•set•ting
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Plek waar 'n groep mense (tydelik of permanent) woon of, in die verlede gewoon het; woonplek; vestiging; kolonie.
Voorbeeldsinne
- 'n Nedersetting kan 'n gehuggie, dorp, buurt, stad of 'n metropool wees, ongeag van grootte of belangrikheid daarvan.
Hiponieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor nedersetting.