nog
Voorkoms
| Bywoord |
|---|
| nog |
- IPA: [nɔχ]
- nog
- Tot nou toe; steeds.
- Meer; opnuut.
- Ek kon nog nie die kar was nie.
- Wil jy nog 'n koekie hê? Nog tee vir jou?
| Vertalings: Tot nou toe; steeds | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: Meer; opnuut. | |||
|---|---|---|---|
| :*Nederlands: nog(nl) | |||
| Voegwoord |
|---|
| nog |
- nie; ook nie
- Jan nog Piet het die span gehaal.
| Vertalings: nog | |||
|---|---|---|---|
- nog
| Bywoord |
|---|
| nog |
- «Ik heb de auto nog niet schoon kunnen maken.»
- Ek kon nog nie die kar was nie.
- «Wil je nog een koekje? Nog meer thee voor jou?»
- Wil jy nog 'n koekie hê? Nog tee vir jou?