Gaan na inhoud

noodtoestand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  noodtoestand     noodtoestande  

Woordafbreking

nood•toe•stand

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(politiek) 'n Amptelik erkende toestand van nood of beleg, waarin die normale toestand en wetgewing tydelik opgeskort word.

    Voorbeeldsinne

Na verdere onluste het die regering 'n noodtoestand afgekondig.

    Vertalings

  Vertalings:    noodtoestand
Engels: state of emergency(en)
Nederlands: noodtoestand(nl)