nooi
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | nooi |
Verlede Tyd | ek | het genooi |
Teenwoordige deelwoord | nooiende |
- Hulp:IPA: [noːi̯]
- Iemand versoek om iets by te woon of aan iets deel te neem.
- Hulle kan ook nuwe beleggers nooi om by 'n vennootskap of beslote korporasie aan te sluit.
Vertalings: nooi | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nooi | nooiens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
nooientjie | nooientjies |
- 'n Jong meisie.
- 'n Geliefde; beminde vrou.
- 'n Nooiensvan (née).
- Vir die nooientjies kan ons net sê dat nie een van die kêrels al getroud is nie.
- (Ek ry) na my nooi Sannie, die dogter van tant Annie op die Plaas.[1]
- Juanita du Plessis was 'n nooi Naudé.
- ↑ Ou ryperd deur Chris Blignaut