nuwemaan
Gaan na navigasie
Gaan na soektog

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
nuwemaan | — |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die maanfase wanneer die Maan heeltemal verduister is soos van die Aarde af gesien.
Voorbeeldsinne
- Nuwemaan vind plaas wanneer die maan tussen die Son en die Aarde is.
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor nuwemaan.