Gaan na inhoud

volmaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Volmaan.
Enkelvoud Meervoud
  volmaan     —  
   
(lêer)
Die maanfase wanneer die Maan heeltemal verlig word soos van die Aarde af gesien.
Volmaan vind plaas wanneer die Aarde direk tussen die Son en die Maan is.

    Antonieme

nuwemaan

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: full moon(en)
Nederlands: volle maan(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor volmaan.